Saturday, 20 September 2014
Die kaapse kombuis , `n plek waar liefde en kos bymekaar kom.
Bekendstelling
My naam is Alyah Carelse en soos jy kan sien is ek `n kos liefhebber. Ek is passievol as dit kom by kos voorberei. Dit het begin toe ek nog `n klein dogtertjie was en soos die res van die famielie , in die kombuis moet help wanneer my moeder kook.
Waar kom die kaap-Maleise kos vandaan?
Die kaap-maleise kos is deel van die kaap maleise kultuur. Die slawe het meer as drie honderd jaar gelede aan die kaapse oewers geland. Hulle het die maliese kultuur en het smaaklike disse saam gebring.
Die slawe
Tradisionele kookmaakmetodes word oorgedra van geslag tot geslag. Wanneer daar `n groot funksie is , die hele familie kom dan bymekaar in die kombuis om te help kook. Dogters leer van hul moedes, tantes en oumas hoe om spesenye te gebruik.
Die beste spesenye
Tradisionele koeksisters word gereeld sondag
oggende voorberei en as ontbyt bedien.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment