Tuesday, 14 October 2014

Refleksie

Om 'n blog te doen op Maleise kulturele en kos was 'n vooreg , want ek het dit baie geniet. Elke Maandag was ek baie opgewonde om die blog te doen want ek kon nie wag om met julle te deel wat ek van Maleise kulturele en kos soorte weet nie. Ek het ook baie geleer want ek moes my Ma se bruin rek om meer van die Maleise kulturele  en kos soorte van hulle te hoor.Ek hoop julle het my blog geniet en ook van my tradisionele duse prober maak. Vir my was die tyd,wat ek van die mavorsing bestee het , baie kosbaar en emosioneel lewenswysse omdat ek aan my voorvaders se terug moet dink.

Tuesday, 7 October 2014

Verhalende Skryfstuk

Deel van die kaapse Maleise kultuur is om 'n skaap te slag en dit was wat hierdie naweek , wat verbei is , gebuer het. Eid al adha was deur muslims dwaars oor die wereld gevier, Die opoffening van 'n skaap simbolieseer gehoorsaamheid aan God.Die eerste ding wat ek ryk toe ek wakker skrik was tuis gebakte hoender pastei. Die hele familie het by die ontbyt tafel bymekaar gekom.Op die spyskaart was ook tradisonele soatvleis en ingemaarkte skaap tong.Vars gabakte brood is ook op die spyskaart. Na ontbyt het die heke familie bymekaar gekom om saam te kook en dan sit almal by die tafel om te eet.