Tuesday, 14 October 2014
Refleksie
Om 'n blog te doen op Maleise kulturele en kos was 'n vooreg , want ek het dit baie geniet. Elke Maandag was ek baie opgewonde om die blog te doen want ek kon nie wag om met julle te deel wat ek van Maleise kulturele en kos soorte weet nie. Ek het ook baie geleer want ek moes my Ma se bruin rek om meer van die Maleise kulturele en kos soorte van hulle te hoor.Ek hoop julle het my blog geniet en ook van my tradisionele duse prober maak. Vir my was die tyd,wat ek van die mavorsing bestee het , baie kosbaar en emosioneel lewenswysse omdat ek aan my voorvaders se terug moet dink.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Dankie vir jou "blog". Ek is spyt dat ek dit nie vroeër raakgesien het nie. Jou skryfwerk is oor die algemeen goed en daar is nie vreeslik baie foute nie. Dankie vir jou harde werk en sterkte met die eksamen!
ReplyDelete