Tuesday, 7 October 2014
Verhalende Skryfstuk
Deel van die kaapse Maleise kultuur is om 'n skaap te slag en dit was wat hierdie naweek , wat verbei is , gebuer het. Eid al adha was deur muslims dwaars oor die wereld gevier, Die opoffening van 'n skaap simbolieseer gehoorsaamheid aan God.Die eerste ding wat ek ryk toe ek wakker skrik was tuis gebakte hoender pastei. Die hele familie het by die ontbyt tafel bymekaar gekom.Op die spyskaart was ook tradisonele soatvleis en ingemaarkte skaap tong.Vars gabakte brood is ook op die spyskaart. Na ontbyt het die heke familie bymekaar gekom om saam te kook en dan sit almal by die tafel om te eet.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment