Maleise kulturele kos
Tuesday, 14 October 2014
Refleksie
Om 'n blog te doen op Maleise kulturele en kos was 'n vooreg , want ek het dit baie geniet. Elke Maandag was ek baie opgewonde om die blog te doen want ek kon nie wag om met julle te deel wat ek van Maleise kulturele en kos soorte weet nie. Ek het ook baie geleer want ek moes my Ma se bruin rek om meer van die Maleise kulturele en kos soorte van hulle te hoor.Ek hoop julle het my blog geniet en ook van my tradisionele duse prober maak. Vir my was die tyd,wat ek van die mavorsing bestee het , baie kosbaar en emosioneel lewenswysse omdat ek aan my voorvaders se terug moet dink.
Tuesday, 7 October 2014
Verhalende Skryfstuk
Deel van die kaapse Maleise kultuur is om 'n skaap te slag en dit was wat hierdie naweek , wat verbei is , gebuer het. Eid al adha was deur muslims dwaars oor die wereld gevier, Die opoffening van 'n skaap simbolieseer gehoorsaamheid aan God.Die eerste ding wat ek ryk toe ek wakker skrik was tuis gebakte hoender pastei. Die hele familie het by die ontbyt tafel bymekaar gekom.Op die spyskaart was ook tradisonele soatvleis en ingemaarkte skaap tong.Vars gabakte brood is ook op die spyskaart. Na ontbyt het die heke familie bymekaar gekom om saam te kook en dan sit almal by die tafel om te eet.
Tuesday, 30 September 2014
Beskrywende skryfstuk
Kerrie – óf jy
is mal daaroor, of jy haat dit. Ek hoor mense
dikwels sê dat hulle nie kerrie
eet nie, maar kan nie help om te wonder of hulle
weet hoeveel soorte kerrie daar werklik in hierdie wêreld is nie. Hier in die suidpunt van
die wêreld is daar baie verskillende soorte
kerries , maar vir my is die Kaapse Malay kerrie
die beste..
Dit is 'n soet, vrugtige kerrie en veel meer aanvaarbaar as die sterk Indiese kerries byvoorbeeld.
My moeder het haar kerrie met hierdie resepte haar lewe lank gekook.As gevolg het ek self met hierdie resepte gekook en word elke keer as die boobaas kok genoem. Ek het vir 'n rukkie die oorsprong van hierdie resep gesoek, maar ek dink dit is een van daardie resepte wat oorgedra is van geslag tot geslag en elk een sit hul eier stukkie by.
Dit is 'n soet, vrugtige kerrie en veel meer aanvaarbaar as die sterk Indiese kerries byvoorbeeld.
My moeder het haar kerrie met hierdie resepte haar lewe lank gekook.As gevolg het ek self met hierdie resepte gekook en word elke keer as die boobaas kok genoem. Ek het vir 'n rukkie die oorsprong van hierdie resep gesoek, maar ek dink dit is een van daardie resepte wat oorgedra is van geslag tot geslag en elk een sit hul eier stukkie by.
Die kleur van die kerrie moet net reg
wees.Dit kom van verskillende kombinasies van speserye byvoorbeeld geel,rooi
end groen, Die geel kom van die borrie. Die rooi kom van die kerrie poier en die
groen kom van dhanyah en jeera. Die unieke smaak wat duer kom in die kerrie is van
vars groen gemmer en knoffel.
Kerrie resepte :
al die speserye in olie.
Voeg vleis en bruin.
Voeg voorraad en sit deksel op.
Prut totdat die vleis sag is. Voeg aartappels en 1 kg skaapvleis - nek of kneukels (of beesvleis blokkies)
1 Tbs kerriepoeier
1 duim grootte stuk gemmerwortel
2 knoffelhuisies
1 teelepel borrie
1 stok kaneel
1 steranys
1 medium ui, gekap.
1 rooi soetrissie, in blokkies gesny
2 Tbs groente-olie.
2 koppies groente of vleis voorraad
2 Tbs tamatiepasta
sout en peper na smaak
Sautee ui, knoffel en kook tot gaar.
Voeg vleis en bruin.
Voeg voorraad en sit deksel op.
Prut totdat die vleis sag is. Voeg aartappels en 1 kg skaapvleis - nek of kneukels (of beesvleis blokkies)
1 Tbs kerriepoeier
1 duim grootte stuk gemmerwortel
2 knoffelhuisies
1 teelepel borrie
1 stok kaneel
1 steranys
1 medium ui, gekap.
1 rooi soetrissie, in blokkies gesny
2 Tbs groente-olie.
2 koppies groente of vleis voorraad
2 Tbs tamatiepasta
sout en peper na smaak
Sautee ui, knoffel en kook tot gaar.
Saturday, 20 September 2014
Die kaapse kombuis , `n plek waar liefde en kos bymekaar kom.
Bekendstelling
My naam is Alyah Carelse en soos jy kan sien is ek `n kos liefhebber. Ek is passievol as dit kom by kos voorberei. Dit het begin toe ek nog `n klein dogtertjie was en soos die res van die famielie , in die kombuis moet help wanneer my moeder kook.
Waar kom die kaap-Maleise kos vandaan?
Die kaap-maleise kos is deel van die kaap maleise kultuur. Die slawe het meer as drie honderd jaar gelede aan die kaapse oewers geland. Hulle het die maliese kultuur en het smaaklike disse saam gebring.
Die slawe
Tradisionele kookmaakmetodes word oorgedra van geslag tot geslag. Wanneer daar `n groot funksie is , die hele familie kom dan bymekaar in die kombuis om te help kook. Dogters leer van hul moedes, tantes en oumas hoe om spesenye te gebruik.
Die beste spesenye
Tradisionele koeksisters word gereeld sondag
oggende voorberei en as ontbyt bedien.
Subscribe to:
Posts (Atom)